Seil met ‘n 14 ft Halcat van Mosselbaai Seilklub na Pinnacle point

AVI_0011
Werner en Hein seil met ‘n 14 ft Halcat van Mosselbaai Seilklub na Pinnacle point en Hartenbos, +- 18.5 seemyl.

Sundowner Seil and Moonlight sailing

Title: Sundowner Seil and Moonlight sailing
Description: Eers is daar die “Sundowner Seil” Die bote moet opgeslaan wees teen 17:30, jy moet jou maatjie saamnooi en ook iets te drinke saamvat op die boot. Dan seil ons so ‘n draai terwyl julle ietsie ligs drink……. Ons behoort so net voor 7 aan wal te wees en dan gaan ons braai.Elkeen moet asseblief sy eie vleis, drinkgoed en eetgerei saambring. Linda sal sorg vir die bykosse en die nagereg, teen R 20 per persoon. Kinders tussen 6 en 12 – R10 elk. As ons klaar ge-eet het, gaan ons vir die Maaligseil.Elke boot moet ligte op hê – sodat die boot sigbaar is van alle kante. Ons sal so ‘n draai in die donker seil en dan terugkom vir die laaste bietjie kuier, boot afslaan ens.
Bel asseblikef en gee terugvoer op die bellys voor Donderdag 09:00 Onthou ook om die nmense te vertel om geld saam te bring vir die kaartjies vir die kerskoek – kns gaan ook die wenkaartjie trek na die Maanligseil.
Start Time: 17:30
Date: 2011-12-10

Oktoberfest

Title: Oktoberfest
Location: Club saal
Description: Ahoy Seiers, dis Oktober en tyd vir feesvier.

Ons hou Saterdag Oktoberfest by die dam! Ons skop af om 2 uur met die regatta – almal wat wil meer wil leer van seil en regattas, sorg dat julle daar is. Ons sal ook ‘n pretseil geleentheid hê so teen laat middag, waar die hele gesin by betrokke kan wees.

Wat ons Fees betref – kom eet bietjie lekker aan Duitse disse – en bring asseblief genoeg bier saam! ( Ongelukkig kon ons nie ‘n egte bierpomp in die hande kry nie)

Die Oktoberfest begin 18:30 en kos R35 per persoon ( R20 vir kinders onder 12) Ons gaan lekker Duitse musiek hê en dalk nog bietjie dans ook?

Heilie het aangebied om ‘n kerskoek vir ons te bak – ons sal dan lootjies verkoop en die wenkaartjie sal by ons volgende kuieraand (10 Desember) getrek word. Die looitjies sal by die komiteelede te koop wees teen R20 per kaartjie. Julle is ook welkom om lootjies te verkoop – kom praat net met my en ons reel dit!

Laat weet asseblief voor Donderdag vir my of een van die komiteelede as jy saam kom feesvier.

Start Time: 18:30
Date: 2011

HSC

SITUATION
On Trichardsfontein Dam, Secunda / Trichard.

Directions to Highveld Sailing Club:
From Johannesburg, take the N17 towards Springs. Follow the N17 until you reach Secunda. Just past Secunda is the town of Trichardt, carry on through Trichardt. As you
are leaving Trichardt, you will pass the Medi-Clinic on your right, continue until you cross a small bridge over the Trichards River.
Turn right onto the gravel road and carry on till you reach a four-way junction, turn left and follow the road round until you see the Highveld Sailing Club gate.

CLASSES CATERED FOR
All types of sailing craft – main focus is catamarans

FACILITIES

CONTACT PERSONS

Jasper Coetzee: 082 467 0999
E-Mail : jasper.coetzee@sasol.com

Postal Address : PO Box 3458, Secunda 2301

Upcoming events
January  2012
Mon Tue Wed Thu Fri Sat Sun
   
  1
2 3 4 5 6 7 8
9 10 11 12 13 14 15
16 17 18 19 20 21 22
23 24 25 26 27 28 29
30 31  
Weer
January 28, 2012, 11:58 am
Mostly sunny
Mostly sunny
26°C
real feel: 29°C
current pressure: 101 mb
humidity: 58%
wind speed: 3 m/s N
wind gusts: 3 m/s
sunrise: 5:34
sunset: 18:58
More forecast...
 
Gallery
w dscf3614